Local newsNews

Stoffie skuts vaar goed by ESSU liga

Dié byeenkoms was die eerste liga van die jaar.

Skuts van Hoërskool Stoffberg het op 14 en 15 Februarie aan die ESSU liga 1 by Hoër Tegniese Skool deelgeneem.

In die o16 springer 3P afdeling het Ziaan Bekker ’n vierde plek behaal, André Visagie sesde en Katinka Allers sewende.

In die o14 springer 3P afdeling het Roeleen Lessing ’n vierde plek ingepalm. Sy het ook in die o14 springer 10m afdeling vierde plek behaal.

In o16 sporter 3P het Divan van der Linde ‘n vierde plek behaal. Hy het ook in die o16 sporter 10m afdeling vierde gekom.

Die o16 springer 10m afdeling het Ziaan Bekker tweede, André Visagie sesde en Katinka Allers sewende plekke ingepalm.




LEES OOK: City of Ekurhuleni and Eskom meet over debt issue

LEES OOK: BRIEF: Voorval laat vrou onveilig voel in begraafplaas

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button